| Akademie  •  Sport  •  Kultuur  •  Hotelskool •  Foto Album  •  Kontak Ons  •   Oud-Addies   •  Funksies  •  Tuisblad |

 



 

 

SKAAK

Dirk Coetzee (Gr 11.1) het November verlede jaar vir die 10de keer Noord-Kaap kleure verwerf vir Skaak sedert hy in Graad 1 was. Hy het toe ook gaan deelneem aan die SA Jnr Skaakkampioenskappe in Port Elizabeth - sy 8ste SA's deelname aan hierdie groot jaarlikse gebeurtenis sedert Graad 1. Hy was speler nommer 2 in die  Onder 18 B NK span vir 2011.

 


Prestasies in nie-skoolsport

Dit is nie net in die tradisionele skoolsport waarin ons leerders uitblink nie.  Die afgelope paar jaar  het die skool ook GW-verteenwoordigers in onder andere rolbal, karate en skopboks, fietsry, internasionale korfbal, jukskei en vrouerugby opgelewer. Ons het ook al Griekwas in gimnastiek, muurbal en swem opgelewer.   As leerders wat in sulke sportsoorte presteer aan die voorgeskrewe vereistes voldoen, word hulle by ons met eretoekennings vereer.

Sportgeriewe ...

Ons kan tans met die volgende geriewe spog: 
     *  4 netbalbane
     *  4 tennisbane (2 splinternuut)
     *  2 hokkievelde
     *  6 krieketnette;
     *  uitstekende krieketkolfblad;
     *  splinternuwe toerusting van R100 000

     *    gerekenariseerde besproeiing|
     *    hoë gehalte sporttoerusting
     *    talle buite-afrigters
     *    ten volle omheinde terrein

Sportaktiwiteite


Netbal
Skaak
Tennis
Atletiek
Krieket
Rugby
|
Toutrek
Hokkie
Landloop


| Akademie  •  Sport  •  Kultuur  •  Hotelskool •  Foto Album  •  Kontak Ons  •   Oud-Addies   •  Funksies  •  Tuisblad |

Laat ons jou webtuiste ook ontwerp!!