Die naweek van
11 en 12 September 2010 vier
Adamantia fees tydens die 50 jaar verjaardagviering.
Alle oudleerders, onderwysers en
belangstellendes word uitgenooi om deel te wees van hierdie
hoogtepunt.
Laai asseblief die antwoordstrokie
af e-pos dit asb terug skool toe.
Die program vir die naweek is soos volg:
|
|||||||||||